12Hz

12Hz

Die nuwe projek van bobaas bydrae manne, Riku Lätti en Jean Marais. Die twee se musikale bydrae het vinnig vermenigvuldig en met die nuwe projek sal grense sinneloos wees. Twee stemme vat jou aan en ongelukkig sal die ritmes die woorde laat klink na onfuturistiese beats met mening.

Met die CD nou staan beide Jean en Riku hul musikale tekkies stampvol. Oorale sintuiglike heuning, klank mengelmoes met attitude. Op die CD word die akoestiese verhoog aanbieding met hope elektroniese klanke en ritmes versterk met die eensame geluk van Jean se klarinet wat emosionele togte maklik voortbring en kore hoendervleis in jou geheue laat dwaal.

Showing the single result