Akoesties

Akoesties | Riku Latti | Scatzy.com

$7.99

Riku Lätti – album

By: Riku Lätti | Category: | Tags: , ,

Product Description

Nie net 'n akoestiese kykie na een van Suid-Afrika se kunstenaars nie, maar meer as dit 'n deursnit van sy musiek oor die laaste paar jaar. Man en instrument. Meer intens kan jy nie kry nie. Riku wissel tussen klavier en kitaar, saam met treffers vanaf die voorafgaande vier/vyf albums. Klaviernote vervang die reuse produksies van te vore.

Additional Information

Musician

Riku Lätti

Language

Afrikaans, English

Product Type

Album

File Format

mp3

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Akoesties”