Kroeskop vol geraas

Kroeskop vol geraas 1

$9.99

Churchil Naude – album

By: Chuchil Naude | Category: | Tags: ,

Product Description

Kroeskop vol geraas is ‘n uitmuntende debuutalbum, met 13 snitte, opgeneem deur Riku Lätti van Wasgoedlyn Produksies.  Met die subtitel “Veldmuis/Stadsmuis” is Churchil se plan om  te fokus op 2 definitief verskillende style: Veldmuis = Akoesties/melodies/unplugged (6 snitte); Stadsmuis = Elektries/Harder Hiphop/Urban (6 Snitte) en dan is daar ‘n reggae rap “Onse Vaders” wat mooi tussen in val.

Additional Information

Musician

Churchil Naude

Language

Afrikaans

Product Type

Album

File Format

mp3

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kroeskop vol geraas”

You may also like…